Gimmies Nuus2019-05-29T12:01:45+02:00

Gimmie Nuus

Onderwyspos 2020

Categories: Nuus|

Vereeniging Gimnasium het vakatures vir ‘n dinamiese en entoesiastiese ONDERWYSER in die volgende vakgebiede :  BEHEERLIGGAAM POS  Lewenswetenskap  Graad 10-12 Elektriese Tegnologie (Kragsisteme) Graad 10-12     Toepaslike kwalifikasie  ‘n vereiste. Koshuisverblyf beskikbaar. Stuur volledige C.V. aan navrae@vgim.co.za   Sluitingsdatum : 25 November 2019 Aanstelling : 1 Januarie 2020

Kaleidoskoop van kleur en klank

Categories: Kultuur, Nuus|

Gimmies het onlangs die lewe gevier deur 'n kaleidoskoop van kleur. Baie dankie aan elke leerder, onderwyser en ouers wat van die sangfees 'n reuse sukses gemaak het. Spesiale dank aan: Gr. 8 : Juf. Melanie Brummer & Juf. Elanie Malan Gr. 9 : Juf. Rene Steenkamp & Juf. Leonie Meyer Gr. 10 : Juf Celcia Radley, Juf. [...]

Load More Posts