Skool-, Koshuis- en Naskoolgelde

SKOOLFONDS

Totale Skoolfonds:

AANTAL KINDERS

BEDRAG PER JAAR

1ste Kind

R17 500.00

2de Kind

R17 500.00

3de Kind

R17 500.00

DIE AANVANGSBEDRAG:  R1 500.00   –  BETAALBAAR voor/op 31 JANUARIE

Uiteensetting

  • R1 600.00 PER MAAND VANAF FEBRUARIE 2024 TOT NOVEMBER 2024
  • 10% KORTING INDIEN U DIE VOLLE SKOOLFONDS BEDRAG VAN R17 500.00
    BETAAL WORD  VOOR  OF OP 28 FEBRUARIE 2024.  KORTINGSBEDRAG R15 750.00.

VAKBELADINGS GR. 10-12

*Betaalbaar voor einde Februarie

VAK

 GRAAD 10-12

RTT & IT

R500.00  per leerder

TEGNIES

R500.00  per leerder

GASVRYHEIDSTUDIES

R500.00  per leerder

LANDBOUBETUUR

R500.00  per leerder

LANDBOU TEGNOLOGIE

R500.00  per leerder

IGO

R500.00  per leerder

Beroepsgerigte vakke gr.8 & 9

*Betaalbaar voor einde Februarie

VAK

 GRAAD 10-12

Elektriese Tegnologie

R300.00  per leerder

Landbou Tegnologie

R300.00  per leerder

GASVRYHEIDSTUDIES

R300.00  per leerder

NASKOOLSENTRUM

R500 per maand, middagete ingesluit.

KOSHUISGELDE

Totale koshuisgelde vir 2024:

AANTAL KINDERS

BEDRAG PER JAAR

1ste Kind

R30 800.00 per leerder per jaar (R3 080.00  per maand per leerder)

BUSGelde:

  • Kaartjies word by die skool gekoop.
  • Busse ry in die middae na sportoefening

Roete

BEDRAG PER Dag

Roete 1:         Vanderbijlpark

R40 per dag

Roete 2:         Sasolburg,Vaalpark 

R70 per dag

Roete 3:         Meyerton, Rothdene, Drie Riviere

R40 per dag

Roete 4:         Arconpark, Risiville

R30 per dag

BANKBESONDERHEDE:

SKOOL:

  • Eerste Nasionale Bank     
  • Vereeniging Gimnasium 
  • Rekeningnommer:  6303 010 5026
  • Verwysings:  rekeningnommer/leerder se naam en van

KOSHUIS:

  • Eerste Nasionale Bank
  • Huis Bravade
  • Rekeningnommer:  6303 051 9483
  • Verwysings:  rekeningnommer/leerder se naam en van

BELANGRIK

Maak seker dat u die regte bankrekeningnommer gebruik vir die skoolfonds en koshuis.

Skakel die finansiële kantoor vroegtydig vir die regte verwysingsnommer