Ander Fasiliteite Rekenaarsentrum:4 Volledig toegeruste rekenaarsentrums vir Rekenaar Toepasingstegnologie (RTT) en Inligtingstegnologie (IT).GasvryheidstudiesKwêlapot RestaurantHotelskoolSportstadion:Die Sportstadion word jaarliks gebruik vir atletiekbyeenkomste, rugby, krieket en ander aktiwiteite.Muurbalbane:3 Muurbalbane op die terrein.Tartan baan