Tekkiefees 2018
Tekkiefees 2018 Kom geniet die twee dae saam met ons! Uitstal ruimtes beskikbaar/ Kontak die skool gerus op info@vgim.co.za, of skakel 016 421 3647 vir meer inligting

Vereeniging Gimnasium hou 'n manne-aand om fondse te genereer vir die skool. Die skool wil graag die grootste moontlike wins uit die projek maak en daarom neem ons die vrymoedigheid...