- This event has passed.
Manne-aand
04/05/2018 @ 18:00
Vereeniging Gimnasium hou ‘n manne-aand om fondse te genereer vir die skool. Die skool wil graag die grootste moontlike wins uit die projek maak en daarom neem ons die vrymoedigheid om u te nader vir ‘n moontlike skenking, borg en/o bywoning van die funksie.
Manne-aand | Bankbesonderhede |
---|---|
Datum: 4 Mei 2018 | ABSA |
Tyd: 18h00 vir 18h30 | Rek No.: 407 990 3362 |
Plek: Emerald E&E Sentrum | Takkode: 632005 |
Drag: Informeel | Verwysing: 2manne(Besigheid Naam) |
Gaskunstenaar: Andries Vermeulen | Rek No.: 407 990 3362 |
Koste: R3 500 per tafel van 10 persone. Eet soveel as wat jy wil.
‘n Kontantkroeg is beskikbaar.
U kan ook vir die ondersteuning van so ‘n funksie verligting kry van inkomstebelasting.
Skenkings wat ngevolge Artikel 18A van die Inkomstebelastingswet aangebied word vir belastingkorting is aan die volgende perke onderhewig:
• Belastingpligtige moet in besit wees van ‘n donasiesertifikaat 18A.
Individue en maatskappye kan donasies as aftrekking eis, beperk van 10% van belasbare inkomste.