Graad 8 Registrasie vir 2021

Geagte Graad 8-ouers 2021

Aanlynregistrasies vir gr 8 vir 2021 open 25 Junie 2020 en sluit 25 Julie 2020.

U kan solank die volgende dokumentasie by ontvangs indien om u kind se plek te verseker :

  1. Afskrifte van ouers se ID dokumente.
  2. Afskrif van kind se geboortesertifikaat.
  3. Bewys van adres.

dalene.coetzee@vgim.co.za

GIMMIES-GROETE

MNR N VAN DYK

Skoolhoof

Inskrywings