Ons spog graag oor ons personeel

By |2019-05-29T13:17:10+02:00Mei 29th, 2017|Nuus, Onderwysers, Spogblad|

Ons personeel is uiters bekwaam en word jaarliks vereer met departementele toekenings as die beste inhul vakgebied in die distrik. So het Me. Irene Pretorius die toekening ontvang vir die beste landbouvestuur, en landbouwetenskap onderwyser in die distrik, en Mnr. Petrus Harmse as die beste inligtingstegnologie onderwyser in die distrik op grond van hul matriekuitslae [...]