Drama – Model – Africa Nationals
Xanthe Le Roux graad 9B het tydens die skoolvakansie aan die Africa Nationals deelgeneem. Sy het deelgeneem aan drama, eisteddfod en model. Sy verower 9 goue medaljes en 4 silwer. Sy is ook opgeneem in die SA-span om Suid Afrika te gaan verteenwoordig by talent America in New York tydens die Junie-vakansie.