ADVERTENSIE : ONDERWYSPOSTE 2022
VEREENIGING GIMNASIUM het vakatures vir dinamiese en entoesiastiese ONDERWYSERS in die volgende vakgebiede :
DEPARTEMENTELE POSTE (P1)
- Wiskunde en Tegniese Wiskunde Gr. 10-12
- Wiskunde Graad 10-12
BEHEERLIGGAAMPOS (P1)
- Geografie Graad 10-12
- Toepaslike kwalifikasie en
- SACE registrasie ‘n vereiste.
- Buitemuurse betrokkenheid.
Stuur volledige C.V. aan
Sluitingsdatum : 19 November 2021
Aanstelling : 1 Januarie 2022
Suksesvolle kandidate sal teen 22 November 2021 verwittig word van ‘n onderhoud. Die Beheerliggaam behou die reg om geen aanstelling te maak nie.