Onderwyspos 2021

By |2021-03-31T14:29:48+02:00Maart 31st, 2021|Nuus|

VEREENIGING GIMNASIUM het vakatures vir ‘n dinamiese en entoesiastiese ONDERWYSER in die volgende vakgebiede :  DEPARTEMENTELE POS AFRIKAANS HT  GRAAD 10-12 ENGELS FAL GRAAD 10-12 Toepaslike kwalifikasie en SACE registrasie ‘n vereiste. Buitemuurse betrokkenheid. Stuur volledige C.V. aan navrae@vgim.co.za Sluitingsdatum : 16 APRIL 2021 Aanstelling : 3 MEI 2021  Suksesvolle kandidate sal teen [...]