Welkom in GIMMIELAND!

By |2021-02-18T09:01:45+02:00Februarie 16th, 2021|Nuus|

Met knieë wat teen mekaar be-be-bewe, loop ń graad 8-leerder bang die "school yard" binne... ’n vreemde plek,  gevul met vreemde mense, niks lyk bekend met alles en almal wat intimiderend groot lyk.   Hoe wonderlik is dit nie om van een fase in ń mens se lewe na ń volgende te transisioneer nie of [...]