Henro Verhoef wen die “Kids with talent SA” kompetisie.

By |2020-12-14T13:58:16+02:00Desember 14th, 2020|Kultuur, Spogblad|

Hy wen sy ouderdom kategorie, met die klavier en is ook deur na die Grand finale met klavier en selfbegeleide sang. Gimmies is baie trots op jou! Sien volledige Facebook post

Kommentare af op Henro Verhoef wen die “Kids with talent SA” kompetisie.