2020 SA Atlete

By |2020-03-11T11:47:54+02:00Maart 11th, 2020|Nuus, Spogblad, Sport, Sport|

2020 SA Atlete Baie geluk aan die Vereeniging Gimnasium Atlete wat deurgedring het by die Gauteng kampioenskappe. Hulle neem aan die SA atletiek kampioenskappe deel einde Maart.