Kaleidoskoop van kleur en klank

By |2019-01-08T12:08:46+02:00Oktober 8th, 2019|Kultuur, Nuus|

Gimmies het onlangs die lewe gevier deur 'n kaleidoskoop van kleur. Baie dankie aan elke leerder, onderwyser en ouers wat van die sangfees 'n reuse sukses gemaak het. Spesiale dank aan: Gr. 8 : Juf. Melanie Brummer & Juf. Elanie Malan Gr. 9 : Juf. Rene Steenkamp & Juf. Leonie Meyer Gr. 10 : Juf Celcia Radley, Juf. [...]

Kommentare af op Kaleidoskoop van kleur en klank