1ste span seuns hokkie.

Hulle het uitgespeel vir die 1ste en 2de plek, teen Hs General Hertzog.

Na die eerste helfte was ons 0-1 agter, en het uitstekend terug gekom en die wedstryd gewen met die finale telling van 3-1.