H/S NOORDHEUWEL TOP 15 ATLETIEK. UJ STADION.

By |2019-05-29T12:01:59+02:00Februarie 8th, 2019|Nuus, Sport|

Ons eindig 10de in ons afdeling. Leerder wat presteer het: Jason Bowers 1ste plek 800m (nuwe rekord) 1ste plek 1500m Shakira Gebhardt 1ste plek Driesprong Xavier Nel 3de plek Spiesgooi. Tanic Powell 3de plek 100m Wesley Miller 5de plek Spiesgooi. Chantelle Joubert 4de plek Hoogspring Cherise Blom 5de plek 200m [...]

Kommentare af op H/S NOORDHEUWEL TOP 15 ATLETIEK. UJ STADION.