Ons personeel is uiters bekwaam en word jaarliks vereer met departementele toekenings as die beste inhul vakgebied in die distrik. So het Me. Irene Pretorius die toekening ontvang vir die beste landbouvestuur, en landbouwetenskap onderwyser in die distrik, en Mnr. Petrus Harmse as die beste inligtingstegnologie onderwyser in die distrik op grond van hul matriekuitslae in 2016.

Mnr. Dewald Pieters (eerste rugbyspan) is ook hierdie jaar tydens die “National Coach Awards” aangewys as die beste afrigter in Gauteng.

Mnr. P. Harmse

Me. I. Pretorius

Mnr. D. Pieterse