Gimmies Got Talent

Skryf in en kom spog met jou/jul unieke talent!!
Jy kan enige “act” kom wys.
Jy kan alleen inskryf, as ‘n paar of as ‘n groep.
Inskrywings sluit 26 Februarie 2021 by Mnr. Burke/Mev. Bosman/Mev. Schoeman/Mev. Bergman.
Daar is GEEN INSKRYWINGS FOOI NIE! So maak seker jy mis nie hierdie opwindende kultuurreis by Gimmies nie!
Prysgelde te wen vir die eerste 3 wenplekke!
Inskrywings sluit Vrydag 26 Februarie 2021.