Spogblad

JASON BOWERS – SA LANDLOOP

Jason het die afgelope vakansie aan die Sa landloop kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Hy verower ‘n Silwer medalje en sy Gautengspan verower ‘n Goue medalje tydens die kampioenskappe.

Baie geluk!  Jy hou ons Gimmie naam hoog.

 

 

 

 

 

 

 

TOP 10 AKADEMIE UITSTAPPIE 2017

Ons spog graag oor ons personeel

Ons personeel is uiters bekwaam en word jaarliks vereer met departementele toekenings as die beste inhul vakgebied in die distrik. So het Me. Irene Pretorius die toekening ontvang vir die beste landbouvestuur, en landbouwetenskap onderwyser in die distrik, en Mnr. Petrus Harmse as die beste inligtingstegnologie onderwyser in die distrik op grond van hul matriekuitslae in 2016.

Mnr. Dewald Pieters (eerste rugbyspan) is ook hierdie jaar tydens die “National Coach Awards” aangewys as die beste afrigter in Gauteng.

Mnr. P. Harmse
Me. I. Pretorius
Mnr. D. Pieterse
Vir eers onbeskikbaar.