Kultuur
Kultuur & Sosiaal:
• Debat
• Redenaars
• Mnr & Mej Gimmie
• Lenteloop
• Valentynsbal
• Revue
• Groentjiekonsert
• VCSV
• Gr 8-Braai
• Reünies
• Koor
• Drama
Gimmies Teater
Gimmies Teater is opgerig vir Vereeniging Gimnasium. In samewerking met PALI beoog ons om in 2016 geholte produksies op die planke te bring waarby ‘n bewuswording vir Teater en die kuns van vertolking onder studente gekweek kan word.