Seuns Hokkie Ligawenners o/16

By | Mei 31st, 2018|Nuus, Sport|

Baie geluk aan ons 0/16 hokkie seuns wat gister na penatly shot-out (4-1) as ligawenner gekoor is.

Kommentare af op Seuns Hokkie Ligawenners o/16

Top 15 Atlete

By | Februarie 8th, 2018|Nuus, Sport|

Baie sterkte aan ons TOP 15 Atlete!

Kommentare af op Top 15 Atlete

Sedibeng East District Sports Awards

By | Februarie 8th, 2018|Nuus, Sport|

D7 Coaches van die jaar  1 st: Dewald Pieters (2 jaar in n ry) 2de: Ruann Swart 3de: Karin Barnard. D7 Senior Dogters: 1ste: Rhode Boon 3de: Nthabiseng  Masehle D7 Senoir Seuns: 1ste: Jason Bouwers 2de: Enrico Robbertze (Awesig) 3de: Webster Swannepoel

Kommentare af op Sedibeng East District Sports Awards

Gimmies Leerlinge Presteer op Sportgebied Saterdag 3 Feb

By | Februarie 6th, 2018|Nuus, Sport|

0/17 Seuns Aflos span presteer met n tyd van 44.07   Wesley Miller in die 100m met 'n tyd van 10.99 sekondes

Kommentare af op Gimmies Leerlinge Presteer op Sportgebied Saterdag 3 Feb

Eerste span wen Overkruin met 73 lopies.

By | Februarie 6th, 2018|Nuus, Sport|

Gimnasuim se eerste span wen  Overkruin van Pretoria met 73 lopies. Buide spelers slaan honderdtalle: Edwin Bronkhorst  101 lopies van 120 balle en Franco Nieman 106* lopies (Nie uit nie) van 124 balle

Kommentare af op Eerste span wen Overkruin met 73 lopies.
Load More Posts