Drama – Model – Africa Nationals

By |2019-05-29T12:55:35+00:00Mei 13th, 2019|Kultuur, Kultuur, Nuus, Nuus, Spogblad|

Xanthe Le Roux graad 9B het tydens die skoolvakansie aan die Africa Nationals deelgeneem. Sy het deelgeneem aan drama, eisteddfod en model. Sy verower 9 goue medaljes en 4 silwer. Sy is ook opgeneem in die SA-span om Suid Afrika te gaan verteenwoordig by talent America in New York tydens die Junie-vakansie.

Kommentare af op Drama – Model – Africa Nationals

GIMMIES LANDBOU en VUT

By |2019-05-29T12:01:57+00:00Mei 13th, 2019|Akademie, Nuus|

GIMMIES LANDBOU Die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Departement van Veeartseny Tegnologie het Gimmies besoek op uitnodiging van die Skool se Landbou-afdeling. Die leerders het die voorreg gehad om te sien hoe word bloedmonsters voorberei vir mikroskoop ondersoeke, hoe DNA onttrek en bepaal word, hoe mismonsters geflotteer word om die tipe inwendige parasiete te bepaal, [...]

Kommentare af op GIMMIES LANDBOU en VUT

Seans Hokkie SUPER REEKS FINAAL

By |2019-05-29T12:53:31+00:00Mei 13th, 2019|Nuus, Nuus, Spogblad, Sport, Sport|

1ste span seuns hokkie. Hulle het uitgespeel vir die 1ste en 2de plek, teen Hs General Hertzog. Na die eerste helfte was ons 0-1 agter, en het uitstekend terug gekom en die wedstryd gewen met die finale telling van 3-1.

Kommentare af op Seans Hokkie SUPER REEKS FINAAL

Dogtershokkie Super reeks finaal

By |2019-05-29T12:01:57+00:00Mei 13th, 2019|Nuus, Sport|

Dogtershokkie Super reeks finaal. 0/14 wen 1 - 0 teen Hs Tuine. Lilo Mokoloko 0/15 verloor 1 - 5 teen Hs Wilgers Sonja Venter 0/16 verloor 1 - 0 teen Hs Tunie Maryna vd Westhuizen 2de verloor 0 - 5 teen Hs Lugbron ____ 1ste wen 1 - 0 teen Hs Tuine. Anna C'mon Joubert

Kommentare af op Dogtershokkie Super reeks finaal
Load More Posts