Hoofleiers 2018/2019

By | Oktober 31st, 2018|Nuus|

Baie geluk aan die nuwe hoofleiers en onderhoofleiers vir die nuwe termyn. “Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander.” Baie sterkte met die belangrike rol en verantwoordelikheid wat jul het om voor te loop, maar ook deel te wees van ‘n Gimmie-wenspan! [...]

Kommentare af op Hoofleiers 2018/2019

Gimnasium 0/17 7’s rugby behaal n 5 de plek op valke 7’s toernooi

By | September 10th, 2018|Nuus, Sport|

Gimnasium 0/17 7's rugby behaal n 5 de plek op valke 7's toernooi wat plas gevind het by Hs Hans Moore. 0/15's eindig 7 de van 16 skole wat aan die dag deel geneem het.

Kommentare af op Gimnasium 0/17 7’s rugby behaal n 5 de plek op valke 7’s toernooi

Gimnasium Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners

By | September 7th, 2018|Nuus, Sport|

Baie geluk aan die Gimnasium Cheerleaders span!

Kommentare af op Gimnasium Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners

Gimnasium Junior fast 5 netbal

By | September 6th, 2018|Nuus, Sport|

Gimnasium Junior fast 5 netbal gaan deur na die Gauteng-kampioenskappe toe wat die naweek plasvind te Hs EG Jansen in Boksburg Baie sterkte dogters en Juf. Melissa.  

Kommentare af op Gimnasium Junior fast 5 netbal

Seuns Hokkie Ligawenners o/16

By | Mei 31st, 2018|Nuus, Sport|

Baie geluk aan ons 0/16 hokkie seuns wat gister na penatly shot-out (4-1) as ligawenner gekoor is.

Kommentare af op Seuns Hokkie Ligawenners o/16

Tekkiefees 2018

By | Mei 14th, 2018|Kultuur, Nuus|

Tekkiefees 2018 Kom geniet die twee dae saam met ons! Uitstal ruimtes beskikbaar. Kontak die skool gerus op navrae@vgim.co.za, of skakel 016 421 3647 vir meer inligting.

Kommentare af op Tekkiefees 2018

Dankie aan ons DIRIGENTE

By | Maart 14th, 2018|Nuus, Sport|

Kommentare af op Dankie aan ons DIRIGENTE

Top 15 Atlete

By | Februarie 8th, 2018|Nuus, Sport|

Baie sterkte aan ons TOP 15 Atlete!

Kommentare af op Top 15 Atlete

Sedibeng East District Sports Awards

By | Februarie 8th, 2018|Nuus, Sport|

D7 Coaches van die jaar  1 st: Dewald Pieters (2 jaar in n ry) 2de: Ruann Swart 3de: Karin Barnard. D7 Senior Dogters: 1ste: Rhode Boon 3de: Nthabiseng  Masehle D7 Senoir Seuns: 1ste: Jason Bouwers 2de: Enrico Robbertze (Awesig) 3de: Webster Swannepoel

Kommentare af op Sedibeng East District Sports Awards

Gimmies Leerlinge Presteer op Sportgebied Saterdag 3 Feb

By | Februarie 6th, 2018|Nuus, Sport|

0/17 Seuns Aflos span presteer met n tyd van 44.07   Wesley Miller in die 100m met 'n tyd van 10.99 sekondes

Kommentare af op Gimmies Leerlinge Presteer op Sportgebied Saterdag 3 Feb
Load More Posts