Buitemuurse aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite

Sport en kultuur het ‘n verrykende waarde en is belangrik vir die optimale ontwikkeling van elke jongmens.
• Daar word van elke leerder verwag om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem.
• Van die ouers word verwag om sover moontlik betrokke te raak en te ondersteun.
• Vereeniging Gimnasium verwag massa deelname (Hoe meer leerders deelneem hoe meer spanne skryf ons in)

Sport aktiwiteite

• Krieket – Seuns/Dogters
• Hokkie – Seuns/Dogters
• Atletiek
• Tennis
• Landloop
• Netbal
• Rugby
• Tafeltennis
• Gholf
• Vlugbal
• Skaak
• Swem
• Pluimbal
• Muurbal
• Sokker

Ons sorg vir die beste afrigting in elke aktiwiteit…

Kultuur & Sosiaal:

• Debat
• Redenaars
• Mnr & Mej Gimmie
• Lenteloop
• Valentynsbal
• Revue
• Groentjiekonsert
• VCSV
• Gr 8-Braai
• Reünies
• Koor
• Drama