About admin

This author has not yet filled in any details.
So far admin has created 38 blog entries.

ONDERWYSERPOS

By |2019-05-30T08:59:10+00:00Mei 30th, 2019|Nuus|

VEREENIGING GIMNASIUM het ‘n vakature vir ‘n dinamiese en entoesiastiese ONDERWYSER in die volgende vakgebied:  BEHEERLIGGAAM POS  SPORT- EN OEFENKUNDE Graad 10-12 Toepaslike kwalifikasie  ‘n vereiste. Koshuisverblyf beskikbaar. Stuur volledige C.V. aan navrae@vgim.co.za Sluitingsdatum: 14 Junie 2019  Aanstelling: Onmiddellik  Suksesvolle kandidate sal teen 21 Junie verwittig word van ‘n onderhoud. Die Beheerliggaam behou die reg om geen [...]

Kommentare af op ONDERWYSERPOS

Drama – Model – Africa Nationals

By |2019-05-29T12:55:35+00:00Mei 13th, 2019|Kultuur, Kultuur, Nuus, Nuus, Spogblad|

Xanthe Le Roux graad 9B het tydens die skoolvakansie aan die Africa Nationals deelgeneem. Sy het deelgeneem aan drama, eisteddfod en model. Sy verower 9 goue medaljes en 4 silwer. Sy is ook opgeneem in die SA-span om Suid Afrika te gaan verteenwoordig by talent America in New York tydens die Junie-vakansie.

Kommentare af op Drama – Model – Africa Nationals
Load More Posts