Vereeniging Gimnasium het vakatures vir ‘n dinamiese en entoesiastiese ONDERWYSER in die volgende vakgebiede :

  •  BEHEERLIGGAAM POS
    •  Lewenswetenskap  Graad 10-12
    • Elektriese Tegnologie (Kragsisteme) Graad 10-12

   

Toepaslike kwalifikasie  ‘n vereiste.

Koshuisverblyf beskikbaar.

Stuur volledige C.V. aan navrae@vgim.co.za

 

Sluitingsdatum : 25 November 2019

Aanstelling : 1 Januarie 2020