Gimmies het onlangs die lewe gevier deur ‘n kaleidoskoop van kleur. Baie dankie aan elke leerder, onderwyser en ouers wat van die sangfees ‘n reuse sukses gemaak het.
Spesiale dank aan:
Gr. 8 : Juf. Melanie Brummer & Juf. Elanie Malan
Gr. 9 : Juf. Rene Steenkamp & Juf. Leonie Meyer
Gr. 10 : Juf Celcia Radley, Juf. Sonja Oosthuizen, Juf. Tania van der Merwe, Juf . Lizelle van Wyk & Anne’C Monn Joubert
Gr. 11 : Juf. Susan Schoeman, Juf. Anjelica Bosman, Juf. Melissa Bergman, Juf. Lizelle Gelderblom & Mnr. Brian Burke Juf. Ilse Barnard vir die voorwoorde.