Baie geluk aan Franco Nieman wat gekies is vir die Vaaldriehoek krieketspan wat gaan deelneem aan die Gautengweek in September.