REDENAARS

Baie geluk aan die volgende presteerders wat tydens Woensdagaand se Afrikaanse interne redenaarskompetisie aangewys is :

Seniors

  1. Anne-C’monn Joubert
  2. Anne-marie Ellis
  3. Henro Verhoef
  4. Damian Hattingh

Juniors

  1. Megan Hattingh
  2. Xanthe Le Roux
  3. Elzaan vd Hoven
  4. Ryan Thomson