Ons eindig 10de in ons afdeling.
Leerder wat presteer het:

Jason Bowers
1ste plek 800m (nuwe rekord)
1ste plek 1500m

Shakira Gebhardt
1ste plek Driesprong

Xavier Nel
3de plek Spiesgooi.

Tanic Powell
3de plek 100m

Wesley Miller
5de plek Spiesgooi.

Chantelle Joubert
4de plek Hoogspring

Cherise Blom
5de plek 200m

Juan Stols
5de plek 200m

Laurike du Preez
3de plek Diskus
Amori Engelbrecht
5de plek Diskus