Baie geluk aan die nuwe hoofleiers en onderhoofleiers vir die nuwe termyn.

“Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander.”
Baie sterkte met die belangrike rol en verantwoordelikheid wat jul het om voor te loop, maar ook deel te wees van ‘n Gimmie-wenspan!