Advertensies in ons 2015 Jaarblad

Graad 8 VLR 2015

.L.N.R. - Wesley Miller & Brandon Bell.

Mnr. H. v/d Bank

VLR Voog vir D7

Refentse Morake

Ondervoorsitter vir D7 VLR

Mev. C. Goss

Bevorder tot vakadviseur

Hotelskool

Die hotelskool is tans besig met opgraderings

Voor: Me. E. v/d Merwe
A.L.N.R: Me. M. Pretorius & Me. C. Nicholas

Gimmies skitter met gees by Super Interhoër

Ons het die gees beker gewen by die Super Interhoër wat plaasgevind het gister, 24 Februarie 2015, by D.P.

Robotics

Deep Space, die Robotic-span van Vereeniging Gimnasium, het op Saterdag 31 Januarie diep beindruk tydens die semi-finale van die TFC (First Tech Challenge) Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

Gimmies kraai koning by monnies se aflosaand

Die Hoogtepunt van die aflosaand was die eerste plek van die 5 x 400m se eerste plek waarby hul die rekord verbeter het.

Slegs na 2 jaar die beste akademiese skool in die distrik.

Ons gemiddeldes is die beste.
100% slaagsyfer!
Beste onwikkeling t.o.v. teiken gestel.

Gimmies se derde interhuis sorg vir rekorddeelname

Hulle laat die rekords spat

V.L.N.R: Rhode Boon, Simone Odendaal, AmonË Boon, Charmaine Swart en Bianca Dorflingh.

Bladsye

Nuus

Skitterende akademiese prestasies na die 1ste jaar van almalgamering. 98% van 256 kandidate slaag en skool... Lees meer

Americo Lottering is verkies deur Departement van Gauteng Onderwys om in Afrikaans die Nasionale... Lees meer

Tydens die onlangse Vaal Driehoek Tennis Kampioenskappe, het Erhard Heenop sy opponente verower en eerste... Lees meer

Leandri Potgieter

Leandri Potgieter het die kwartaal aan die ATKV Redenaars deelgeneem. Sy het ‘n spoggerige tweede plek verower... Lees meer

Word deel van die wenspan

Mnr. Andrè du Toit
Redakteur Gimmie Jaarblad 2015

Kontak Mnr du Toit by 082 415 3109 en word deel van die wenspan.